Bewaar Die Knikkertjie
- 152 pages
- 6 hours of reading
Wie sluip in die donker in Maritza se tante se gastehuis rond? Wie hou haar dop - iemand wat haar wil beskerm, of iemand wat haar wil vermoor? Sy was immers die ooggetuie van 'n raaiselagtige botsing waarin een van haar beste vriende dood is.
